Klub Kampvuur | Kontak Ons - Klub Kampvuur

Klub Kampvuur
Go to content
Klub Kampvuur Gedragskode

Eerbiedig die oord reëls

Eerbiedig die pad reëls

Neem te alle tye jou mede kamper in ag

Ondersteun Klub-Kampvuur en sy aktiwiteite
KLUB KAMPVUUR

Kamp een keer per maand (reg deur die jaar)

Maak nuwe vriende of bring joune saam

Raak ontslae van jou daaglikse frustrasie en stres

Geniet beter en voordeliger kampeer kostes

Deelname aan enige interne bedrywigheid is vrywillig

Ontvang ons maandelikse nuusbrief

Word deel van ons facebook ledegroep

Raak bekend met die oorde in die omgewing

Enkellopendes welkom

Geen jaarlikse ledegelde nie
Kontak vorm
Kontak nommers

Willem 082 728 6833

Wilhelm 083 628 5473

Kobus 082 924 1546

Johan 073 861 1534

info@klubkampvuur.co.za
Back to content